NARDOUSBERG
NEGENDE SPESIALE PRODUKSIE VEILING
Namens ons kliënte PAUL SCHOEMAN, HENNIE DE KLERK, JANNIE DE KLERK, EN TOKKIE DE KLERK bied ons onderstaande per Openbare Veiling aan op:
DINSDAG, 07 DESEMBER 2004
OM 11H00 TE
LETSKRAAL STASIE, DISTRIK
GRAAFF-REINET
LIGGING: Vanaf Graaff-Reinet volg die Middelburg teerpad vir ± 44 km tot by die Letskraal afdraai na regs. Volg grondpad vir ± 20 km. Vanaf Middelburg volg Graaff-Reinet teerpad vir ±62 km verby Cradock afdraaipad. Draai links by Letskraal afdraai. Volg ons wegwysers.
SKAPE
830 Dorper en Kruisras lammers
300 Dorper Ooie
100 Hamels
30 Damara Ooie
50 Ramme
BOKKE
250 Angora`s
BEESTE
20 Koeie
20 Teel Koeie (Dragtig)
115 Kalwers
TERME: Streng Kontant of bankgewaarborgde tjeks op dag van
veiling. Alle voornemende Kopers moet hul BTW, Identiteits en
produsentenommers asook wyse van betaling bevestig by registrasie.
AFSLAERSNOTA: Besoek ons webblad by www.cmw.co.za onder
veilings vir meer inligting. Items mag bygevoeg en of weggelaat word
sonder enige verdere kennisgewing.
NAVRAE: Paul Schoeman 049-8400001
Jannie de Klerk 049-8400054
Hennie de Klerk 049-8400004
Tokkie de Klerk 049-8918052
3ki v.d. Vyver 049-8910312 082 893 2686
Jan Erasmus 082 924 6096
Koos Kruger 051-6530210 082 571 3918
CMW Burgersdorp051-6531877 |